Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WildSands Bed and Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Vanessa J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Quiet luxury on the beach. It was absolutely stunning! What a lovely couple, beautiful house, with stunning sea views! Will definitely go back. We wanted to take a break for two weeks, and we did exactly that!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Preggie
WildSands Bed and Breakfast
Thank you and it was a pleasure hosting you.

Yolandi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Ontspannend. Wens mens kan langer bly. Pragtige uitsig, netjies en skoon. Mense is baie vriendelik. Heerlike ontbyt. Maak gerus gebruik van die verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Mostly enjoyable. We enjoyed the friendly atmosphere created by the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Netjiese verblyf met wonderlike diens. Baie lekker gebly en die eienaar was baie baie behulpsaam gewees. Hy het baie moeite gedoen om die verblyf vir ons so aangenaam moontlik te maak. Hy en sy hele gesin het ons so tuis laat voel met hulle vriendelike aangename diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthew R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Pleasant stay. Excellent location within walking distance to beach and shops. Overall happy with the stay however venue does not have laundry facilities which were a negative for us as we had to use the laundromat at an exorbitant price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Litizia S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Baie vriendelike, behulpsame mense. Ons het tuis gevoel. Huis is veilig, gemaklik , die omgewing is pragtig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.4
Okt 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Mornay H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Ongelooflik. 5 min van die naaste swemstrand. Die skoonste strand/kusdorp wat ek al ooit ervaar het. Die seelewe (vissies, skulpe en water) onmoontlik om die skoonheid en unieke strand te beskryf. Die ontbyt is interaktief en beslis genoeg om enige aktiwiteit aan te pak. Ek sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful setting, home away from home. Lovely place to stay and felt very at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Fantastic stay. Hosts where lovely people, breakfast was the best I have ever had. Location was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Preggie
WildSands Bed and Breakfast
Thank you Teresa Looking forward to your next visit Preggie & Maggie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Preggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsstraat 42, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f3c32410ee2a2f6c0f5a7d0d94f2c0dd5fa819c24568c4750d1d1d9969779e94c9b304281bdbebdb0ebf66dafe9cefce04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 42 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995075 22.5710241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang