WildSide
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middle-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
WildSide is 'n lieflike gastehuis wat tussen Mbombela (Nelspruit) en Witrivier geleë is. WildSide is sentraal, naby talle besienswaardighede geleë. Dit sluit besienswaardighede van die Laeveld soos die Krugerwildtuin, Sabie met pragtige watervalle, God's Window by Graskop, Die Kolkgate, Blyderivierspoort, Pelgrimsrus en die Sudwala-grotte in.
Gaste kan kies tussen 4 gerieflike kamers. Kamer 1 en 2 het elk 'n en suite-badkamer en kamer 3 en 4, op die boonste verdieping deel 'n volledige badkamer. Elke kamer het 'n waaier, 'n slim-TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamers 1 en 2 het lugversorging. Al die kamers word daagliks skoongemaak.
Die gastehuis het 'n kroeg met 'n TV met DStv, 'n pooltafel en binnebraaigeriewe. Die tuin is goed versorg en daar is 'n swembad.
Daar is ook restaurante soos Spur, Mugg & Bean en Wimpy in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Middle-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink WildSide het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middle-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang