Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Wilgers Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renske N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske N

Vriendlike diens. Presies soos die foto's die plek toon.

Baie skoon en aangename plek.

Sarel B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Was 'n baie awesome, cosy, onvergeetlike Willow Cottage adventure.

Sjoei, is 'n oulike huisie. Is 10x mooier in "real life" as op die fotos. Ons het dit so geniet om in hierdie plekkie te bly. Dit is 'n baie cosy plekkie. Dit is lekker naby 'n baie nice winkelsentrum. Die woonbuurt is baie veilig. Ons gaan in die oggende en laatmiddag draf en stap. Die huisie is ten volle toegerus en baie gerieflik. Daar is so baie hangkaste en ander pakplek. Ons het 'n paar dae hier oorgebly en was so dankbaar vir al die pakplek. Ons was so dankbaar vir die wasmasjien en wasgoedrakkie. Die tuin is pragtig. Daar is baie mooi duiwe en voëls in die bome wat 'n baie rustige atmosfeer skep. Die swembad is mooi blou. Elke oggend as ons die gordyne oopgetrek het, het ons vasgekyk na die mooi blou swembad, tuin, bome en voëls. Dit was so awesome gewees om hier oor te bly. Baie dankie Mark en Anja vir julle gasvryheid.

Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Awesome rerig!

Man, dit was nou aangenaam. Ons wil weer en weer gaan. Dis ideaal ook as jy langer wil bly en selfsorg. Daar is alles!

Nelie / Kerneels E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelie / Kerneels E

Aangenaam, sal dit weer gebruik as behoefte ontstaan.

Ons verblyf was aangenaam en die fasiliteit het ten volle aan ons verwagtinge voldoen.

Gert V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Gerieflik, veilig en uitstekende ligging. Mark eienaar vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Het alles gehad wat nodig is vir 'n oornag. Naby Wilgers Hospitaal. Min verkeer op pad na die hospitaal.

Pieter V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Excellent stay in a well-equipped cottage.

Because of a surgical procedure being postponed, we only slept there one night. The host was super friendly though and made sure everything was perfect. Will stay there again.

Jacques P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Goed ingerig, netjies en skoon.

Die kothuis was goed ingerig, netjies en skoon. Die gasheer was baie hulpvaardig. Het baie lekker gebly en sal dit sterk aanbeveel.

Betsie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie H

Gerieflik, netjies, rustig. Pragtige tuin. Uitstekend.

Hulpvolle, vriendelike eienaars. Rustige stil omgewing. Netjies, skoon met al die nodige geriewe. Sal beslis sterk aanbeveel!

Ingrid V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Pragtig, skoon en netjies, rustig.

Sal beslis weer daar bly. So rustig en die bed slaap heerlik! Baie dankie. Sou nog 'n aand gebly het, maar daar was klaar 'n ander bespreking. Sal hulle ten sterkste aanbeveel.

Ruaan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan D

Puik.

Baie lekker gebly by. Die eienaar is baie behulpsaam. Ek sal dit vir enige iemand aanraai.

Martelie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelie M

Uitstekend! 5 ster!

Uitstekende area, baie skoon, netjies en gerieflik. Die bed is baie goed! Kombuisgeriewe is wonderlik!

Marius H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Baie lekker gekuier, ons sal vir seker weer daar bly.

Ons beveel die plekkie hoogs aan, baie cosy en meer geriewe in die cottage as wat mens nodig het. Baie lekker plekkie!

Magda C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie netjies met alles was mens nodig het. Gasheer is baie behulpsaam en vriendelik.

Ons kom van Polokwane. Ek was in Wilgershospitaal vir 4 dae. My man moes dringende werk afhandel. Wilgers Cottage was die ideale blyplek. Alles wat my man nodig gehad het, was beskikbaar. Sal Wilgers Cottage enige tyd aanbeveel.

Melanie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R

Goed geleeë huisie, dit bied alles en nog meer.

Baie netjiese, goed toegeruste huisie. Sal enige tyd weer daar oorbly. Gawe en behulpsame eienaar wat uit sy pad gaan om jou te akkommodeer. 'n Regte 11 uit 10 plek.

Piet L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Alles wat ons wou hê. Dankie.

Uitblokgordyne moet oorweeg word.

Hein G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G

Puik ervaring.

Net een voorstel - miskien net 2 beskuite vir die oggendkoffie.

Bryan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan J

Baie netjies en skoon.

Baie goeie waarde vir geld en goed toegerus.

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ossewastraat, Die Wilgers, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477ad766aa80b8d0e727b045bd9d4465457b276877c05ce132ac01b93b134e0218cbffd8478be8fd52ea01b39ea37eb7a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Ossewa Street Die Wilgers 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760856744493 28.319321093668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang