Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Danie S
1 nag
5.0
Aug 2024

Dit was rustig, stil en gerieflik. Perfek. Net een aand, maar voldoende en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, vriendelik, sentraal geleë, baie privaat. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek. Net een aand, maar voldoende en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal die Wilgers Guest House sterk aanbeveel. Baie dankie, was baie lekker. Goed ingerus en naby die hospitaal waar ons kleinkind gebore is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette B
1 nag
5.0
Jul 2024

Ek het lekker gebly. Dis 'n stil omgewing. Die verblyf is naby die hospitaal. Dit is skoon, netjies en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Jip! Ligging naby aan hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en naby geleë aan die hospitaal. My ouers was absoluut beïndruk met die verblyf, die netheid, gerieflikheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph D
1 nag
4.8
Aug 2024

Aan al my behoeftes voldoen. Baie dankie. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs met my aankoms. Baie skoon en netjies. Goed geleë vir iemand wat naby Wilgers Hospitaal moet oornag. Sal vir seker weer daar bly indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Guy K
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Good. Good all round. Good, good, good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus (fanie) K
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Selfde as bo genoemde. Stil, rustig. Dis stil en rustig. Verdoof so bietjie die stad se geraas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang