Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Williston @ 21

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 129 resensies vir Williston @ 21
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Riana R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Gasvryheid en vriendelikheid.

Baie lekker, dankie, ons het lekker warm geslaap.

Stefan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Easy and friendly.

Very very nice and friendly place.

Leon K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Oorslaap vir een nag.

Die klein bad was pragtig en so uniek!

Lynette E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E

Very pleasant, interesting and well worth a stop.

I would recommend the outside rooms as they do have an air conditioner. My friend stayed in the house itself and with load shedding and no air conditioner, only a fan, the room was baking hot. Tannie is a wealth of knowledge about the area and very friendly and helpful. We had a great stay.

Adél A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A

Lekker rustig.

Tannie het uit haar pad gegaan om ons op kort kennisgewing te akkommodeer. Plekkie was netjies, binne loopafstand van eetplekke en winkels.

Thinus B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Gerieflike verblyf.

Baie lekker gebly, al die geriewe is daar vir oornag.

Yvonne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Sal beslis weer besoek.

Was baie lekker, the host is 'n ster. Sy het vir ons 'n boek geleend oor Williston se geskiedenis. Daar is selfs van my voorvaders in die boek: die Nel familie.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer, jy is welkom!

Williston @ 21
Clinton J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton J

Great stay.

Lovely lady and a safe place.

Williston @ 21 se terugvoer

Thank you, you are most welcome to come again!

Williston @ 21
Marissa D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa D

Tannie Elsa was baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie netjiese plek met ouwêreldse atmosfeer. Ons sal beslis weer daar oornag.

Joan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan D

Stil, rustig en die vriendelikse tannie wat jou op die stoep inwag en jou welkom heet.

Vir 'n oor se slaap op die lang pad is Williston @ 21 net die plek. Naby 'n restaurant en winkel geleë. Vriendelike tannie Elsa wat jou ontvang en groet op die stoep en welkom heet en met jou gesels of jy familie is. Stil en rustige plekkie om te rus na 'n lang dag se bestuur.

David P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David P

See above.

Was fine but why must I go to twenty characters?

Cornie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie V

Na 'n lang moeë dag was dit 'n welkome rusplek.

Vir oornag rusplek tussen Gauteng en die Weskus is dit perfek geleë. Ons het lekker gerus en was die volgende oggend nie ver van ons eindbestemming af nie. Baie dankie.

Antoinette E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette E

Baie rustig en 'n oulike restaurant net 'n blok van die gastehuis.

Baie lekker geslaap, alles was net reg vir 'n oornagverblyf.

Gerhard M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard M

Voldoende.

Lekker gebly. Ideaal vir oorslaap stop.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer!

Williston @ 21
Sue W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sue W

Nice comfy warm overnight stop.

Yes, all needed amenities available.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enrico K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Enrico K

Swak.

Nee glad nie. Ons is nie gewaarsku dat daar krag-onderbreking kan wees nie en moes in die donker sit. In die badkamer (in die gang af) was 'n kers en 'n blaker, maar nie vuurhoutjies nie. Die volgende oggend weer geen krag en my vrou kon nie eens grimeer nie. Ens.

Christina Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina Z

Die gastehuis was skoon en netjies met alles wat nodig is tot jou beskikking.

Ons het baie lekker gebly, alles was keurig netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang deur tannie.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom!

Williston @ 21
Belinda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Die stilte en rustigheid geniet.

Sien sterre.

Williston @ 21 se terugvoer

Kom kuier gerus weer in Williston!

Williston @ 21
Hanlie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P

Baie interessante dorp.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike en behulpsame mense.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom maak gerus weer ñ draai in Williston!

Williston @ 21
Anita L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Baie netjiese plekkie. Vriendelike gasvrou.

Ella was baie behulpsaam en vriendelik gewees. Die kamer was baie netjies en die bed het baie lekker geslaap.

Magda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Bekostigbare oornagverblyf.

Die kamers is baie netjies en was bekostigbaar en geskik vir ons oornagverblyf op pad Weskus toe. Ons het aanvanklik kamer no 3 bespreek, maar Elsa was so vriendelik om ons in kamer no 2 in te skuif wat bietjie meer spasie en 'n groter badkamer het.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, kom kuier gerus weer by ons!

Williston @ 21
Katy M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy M

Ek en my ma het heerlik by Elsa tuis gegaan.

Ek sal 'n volgende keer eerder in die buite gebou wil slaap.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, julle is baie welkom om weer te kom.

Williston @ 21
Henk K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Baie goeie waarde vir geld.

Uitstekende opsie vir oorslaap. Personeel het uit hulle pad gegaan om my te akkommodeer. Ek het probleme met my voertuig gehad op Britstown, en hulle het geen probleem gehad om alternatiewe reëlings met my te tref vir die kamer se sleutel omdat ek laat was nie.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer. Jy is welkom.

Williston @ 21
Saw Johnson D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saw Johnson D

Kollegas het werk verrig op Williston.

Kollegas het basies net geslaap, want hul het gewerk en die volgende oggend vroeg vertrek. Daar was geen tekortkominge by netheid, gasvryheid en gerief nie.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, jul is altyd welkom!

Williston @ 21
Steve M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M

Clean, comfortable, cosy and hospitable.

A lovely compact room, spotlessly clean, the most comfortable bed and lovely bed linen, with all the amenities you'd need. A most attentive hostess and a stone's throw from the main road and restaurant. Fantastic value for money.

Williston @ 21 se terugvoer

Thank you for your review, I appreciate - you are most welcome to come again! Regards Elsa

Williston @ 21
Dale C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dale C

Our stay was everything I had hoped it would be.

I am unsure why one would go to Williston - but should you find yourself there Williston 21 is a good place to stay.

Williston @ 21 se terugvoer

Thank you. You are welcome to visit again.
Regards, Elsa

Williston @ 21
Dirk T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk T

Rustig.

Lekker stil plek in dorpie. Voel na plaas.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Williston @ 21
Michael M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Aangenaam en sal weer daar oorslaap as ek daar sou deurry.

Rustige en aangename plekkie met goeie karakter.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie Michael vir jou terugvoering. Jy is altyd welkom om weer hier aan te kom. Groete, Elsa

Williston @ 21
Anri W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri W

Baie gerieflik. Veilig. Rustig.

Dis die 2de keer wat ons by Williston @ 21 oorslaap. Baie gerieflike kamers. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike rustige omgewing.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Anri, julle is altyd welkom om weer te kom!

Williston @ 21
Tanya H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Voldoende vir oornag.

Dalk net 'n voorstel vir 'n stoel (selfs 'n opvoubare een) omdat 'n mens dan op die beddens moet sit.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, dit is ń baie goeie voorstel.

Williston @ 21
Alwyn K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn K

Netjiese kamer. Matras en beddegoed tops!

Aanbeveel vir oorslaap!

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering - kom maak gerus weer ñ draai in Williston!

Williston @ 21
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Gerieflike oornagverblyf.

Baie lekker gebly, vriendelik verwelkom, baie ekstra komberse vir die koue en ligte vir beurtkrag. Als wat jy nodig het en meer.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie Danie vir jou resensie! Julle is altyd welkom om weer te kom!

Williston @ 21
Abraham S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S

Gerieflike oornag op die lang pad.

Skaflik, maar daar was geen warm water in de stort op 'n baie koue aand.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, en nogmaals jammer vir die ongerief. Die kraan is intussen herstel. Groete Elsa

Williston @ 21
Annelie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D

Gastehuis is gerieflik geleë en stapafstand van die welbekende Manna-restaurant.

Die lugreëling in die kamer was 'n welkome lafenis.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie.
Julle is altyd welkom.

Williston @ 21
Lanie J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lanie J

Heel aangenaam.

Was net vir 'n stop-over, maar sal waardeer as daar darem eetgerei in die kamers kon wees en dit nie nodig is om die eienaar te vra vir dit nie. Daar was wel 2 koppies en 2 glase.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, maar om enige misverstande uit die weg te ruim, moet u net sekermaak dat Lekkeslaap word aangedui dat daar slegs tee en koffie geriewe is. Gaste is altyd welkom om vir enige ekstras te vra. Kom gerus weer.

Williston @ 21
Maria B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maria B

Jammer. Baie sleg geslaap.

Die muskiete het ons so gepla. Nie een van ons kon slaap nie. Die eienaar kon ons beslis laat weet het daarvan sodat ons spuitgoed kon vat. Baie onaangenaam. Hul het in die storte gebroei. Die matrassies kan ook asb. vervang word.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Netjiese, skoon oornagplek op pad na die Weskus.

Heerlike oase na 'n dag se reis.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie Marié, kom gerus weer. Groete. Elsa

Williston @ 21
Tiana W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana W

Puik.

Veblyf was netjies en skoon.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie Tiana, jul is altyd welkom.
Groete Elsa

Williston @ 21
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Fantasties.

Ongelooflik baie dankie vir julle vriendelike gasvryheid. Dit was ongelooflik lekker. Rustig, skoon en 'n tekort aan niks. Julle is pragtige mense.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Williston @ 21
Lizl V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V

Awesome.

Baie aangename ervaring. Sal beslis weer hier gaan oorslaap.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Williston @ 21
Manie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M

Vir wat ons behoefte was, was Williston @ 21 perfek. Niks meer nodig gehad nie.

Daar was 'n ander opsie, 'n klein woonstelletjie in die agterplaas wat klein was, maar net reg was vir die doel van ons besoek ('n troue). Ons kon die eerste aand braai, dit was reg langs die kerk, naby die restaurant en venue. Tannie Elsa was vriendelik en baie behulpsaam en ons kon die woonstel kry vir dieselfde prys. Die plekkie was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dankie tannie Elsa!

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer in Williston.

Williston @ 21
Carin D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Baie lekker en mooi plek.

Sien sterre.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom kuier weer.

Williston @ 21
Jr V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jr V

Lekkker.

Lekker gebly en veilige plek.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie, kom maak weer 'n draai in Williston.

Williston @ 21
Piet L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L

Plek gee so bietjie ervaring van die landstreek met plankvloere en hoë plafonne.

Huis bring mens in n tyd so 40-50 jaar gelede en laat jou ervaar hoe die mense daai tyd gelewe het.

Willie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J

Lieflik.

Sien sterre.

Karin R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Sal dit aanbeveel.

Heerlike, ruim kamer en almal was behulpsaam van jou aankoms tot jou vertrek.

Stephan E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan E

Was net 'n oornag-stop.

Ons het gestop om te oornag. Die geriewe was skoon en netjies. Area was veilig en still en ons het heerlik geslaap.

Emile H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile H

Goed vir 'n oornag.

Kamers in die huis het nie aircon, maar gemaklik vir 'n eennag-oorslaap.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie kom kuier weer Elsa

Williston @ 21
Jaco En Thea H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco En Thea H

Baie rustig.

Gasvrou het baie lekker gesels en baie kennis oor die dorp en omgewing. Was baie interessant.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Williston @ 21
Maryna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna S

Netjies en skoon.

Die kamers is netjies en skoon. Dis goed vir net 'n oornagbestemming.

Fred K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K

Aangename rusplek langs die pad.

Alles was in orde en gereed soos vooraf vooraf gereël. Baie dankie aan Elsa van Williston@21.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie. Kom weer. Elsa

Williston @ 21
Ricus T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus T

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Eienaar baie behulpsaam.

Richard S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard S

Aangenaam en funksioneel. Ruim stort en ruim slaapkamer met queen-size bed.

Ideaal om tyd te spandeer in Williston met besienswaardighede soos netjies weergegee op die strooibiljet beskikbaar in die kamer. Ons gasvrou, Elsa, het wye belangstelling in die dorp se geskiedenis en is ook 'n kenner van plantspesies ens.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie Richard julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Williston @ 21
Pieter C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Meer as goed genoeg vir 'n paar aande se oorslaap.

Ek het geen klagtes oor die verblyf nie, dit was presies wat nodig was vir ons oorslaapbehoeftes.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ockie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockie K

Ons het in die anneks gebly. Baie klein en basies. Enigste sitplek was op die stoep of in die huis. Bed baie lekker. Heerlik aan Elsa se beskuit gepeusel.

Sal weer daar bly. Elsa goeie gasvrou. Het min of meer gekry wat ons verwag het.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie Elsa.

Williston @ 21
Valeriette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valeriette D

Oornagverblyf.

Vir oornagverblyf is die akkommodasie aanvaarbaar.

Williston @ 21 se terugvoer

Kom kuier gerus weer.

Williston @ 21
Elmarie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie B

Net oorgeslaap op pad Kalahari toe.

Mal oor die tuin. Kon nie regkom met TV en lugversorging nie, maak net koud.

Gideon H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon H

Baie basies, het meer verwag.

Sien sterre.

Bettie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bettie J

Teleurgesteld in kamer.

Het 'n kamer verwag met eie badkamer. Geen privaatheid, want eienaar bly in die huis. Geen kombuisgeriewe om eie kos voor te berei. Gedeelde badkamer met eienaar.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, en jammer vir die teleurstelling, maar dit is juis om dié redes wat u genoem het wat die prys per nag so billik is, en dit word op Lekkeslaap aangedui dat kamer 4 en 5 nie ensuite badkamer het nie en dat daar slegs koffie en tee geriewe is, en nie kombuisgeriewe nie. Op die Lekkeslaap beskrywing beveel ek die dorp se restaurant aan vir etes. Baie gaste verkies die goedkoper kamers met slegs die basiese geriewe vir oornag. Dalk moet u in die toekoms net sekermaak op Lekkeslaap wat die kamer als bied vir die billike prys van R400 per nag.

Williston @ 21
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker oornag plek.

Kamer is baie lekker ingerig, die aircon is 'n groot bonus en alles is net reg!

Louisa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Rustig en netjies.

Baie netjies, pragtige ou huise met mooi argitektuur, ryk aan geskiedenis.

Anli E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli E

Elsa gasvry, behulpsaam, skoon en netjies, aan te beveel.

Dit was aangenaam om by Elsa in te klok na 'n lang stofpad, behulpsaam, gasvry en heerlik op haar stoep afgekoel.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie Elsa.

Williston @ 21
Lizet S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet S

Amazing farmhouse to enjoy in Williston.

Tannie Elsa is amazing a hostess with the mostess. Definitely worth the stay.

Williston @ 21 se terugvoer

Thank you Lizet.

Williston @ 21
Kath B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kath B

Elsa was a great host and our accommodation for overnight ideal.

Williston @21 was a convenient stopover, and easy walking distance to a lovely restaurant for dinner.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie, kom weer. Elsa

Williston @ 21
Philip B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Heerlik ontspan.

Alles was reg en ons sal weer daar wil gaan oornag.

Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Uitstekende waarde vir geld en vriendelike ontvangs het ons verblyf 'n baie aangename ervaring gemaak.

Pragtige ou huis met karakter, goeie beddens en vriendelike ontvangs wag jou hier in. Dan word jy verder bederf met baie inligting oor die omgewing en besienswaardighede. Sal graag weer hier wil tuisgaan.

Marthinus Samuel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus Samuel V

Wonderlike oornagplek.

Baie sentraal met alles wat nodig is.

Anchen G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen G

Gerieflike oornagplekkie met al die nodige.

Ruim kamer & badkamer. Perfek vir 'n vinnige stop!

Marius N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Heerlik ontspan.

Dankie Elsa vir die aand, rustig en lekker geslaap, die beskuit was heerlik.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie dit was n plesier. Elsa

Williston @ 21
Ria K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Oornag op pad Wes-Kaap toe.

Heerlike plekkie, wens ons kon langer bly.

Kulu D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kulu D

Wonderlik

Puik diens en vriendelikheid. Skoon. Netjies en baie gerieflik.

Keith D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith D

Baie aangenaam

Ons het baie aangenaam gebly en ons gasvrou het baie moeite gedoen om historiese inligting oor Williston en die streek aan ons te verskaf. Ons het dit baie waardeer.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie. Elsa

Williston @ 21
Colin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L

Beste in Williston.

Die perfekte oornag destinasie. Vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf in 'n pragtige dorpie.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie.

Williston @ 21
Janine L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L

Heerlike oornagstop.

Skoon, netjiese dorp. Akkommodasie net soos op die internet geadverteer. Stil veilige plek.

Werner M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Gasvry en baie goeie diens.

Ons het net een aand daar geslaap op pad Weskus toe.

Dirk J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J

Unieke, outydse slaapplek.

Ons het die gastekamer in die huis bespreek. Dit was goed en snoesig ingerig. Die huis met sy plankvloere en die pragtige Karootuin vol vetplante is indrukwekkend. Baie goeie waarde vir geld en boonop is die eienares 'n groot bron van plaaslike inligting. As jou tydsberekening reg is, kan jy ook varsgebakte beskuit by haar koop.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie kom weer Elsa

Williston @ 21
Pieter A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A

Goeie oornagfasiliteit.

Alhoewel ons baie lekker gebly het, en daar nie plek daarvoor is nie, sou 'n tafel met stoele om by te eet gerieflik gewees het.

Alta C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Privaat funksie, ongemaklike situasie.

Die kamers was in die tannie se huis, mens voel half of jy inbreek maak op haar privaatheid. Haar agterkleinkind is gedoop gedurende ons verblyf so die Sondagoggend waarop ons uitboek was daar 'n groot groep van haar familie. In sulke gevalle voel ek moet sy eerder nie die kamers in die huis verhuur nie sodat haar huis vir haar privaat gebruik beskikbaar is. As ek hiervan bewus was sou ek eerder ander verblyf reëlings vir my gesin gemaak het. I.v.m. veiligheid is daar 'n lae heining en hek so maklike toegang tot erf waar voertuie staan. Ons het gelukkig geen skade gehad nie.

Fred K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K

Heerlike bekostigbare verblyf saam met gasvrye ontvangs maak Williston@21 'n wenner.

Ons is gasvry ontvang. Dadelik gehelp en na al ons behoeftes omgesien. Netjiese kamer met alles wat nodig is vir gerieflike oornag. Tot beskuit vir oggendkoffie. Baie dankie. Lekker ervaring.

Petronella S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella S

Skoon, netjies en veilig.

Waarde vir geld en was regtig aangename verblyf.

Llse V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llse V

Skoon, netjiese verblyf en uitstekende diens.

Baie gerieflike verblyf en goeie oornagstop vir die ver ry Weskus toe.

Williston @ 21 se terugvoer

So bly julle het dit geniet om by ons te oornag Welkom om weer te kom Elsa.

Williston @ 21
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Vredeliewende mense.

Die verblyf is eenvoedig maar super skoon. Dit net 'n plekkie om te slaap. Tog is alles mooi en baie goed versorg.

Kobus U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U

Heerlike, rustige atmosfeer.

Die gasvrou was uiters vriendelik en hulpvaardig. Het ons verwys na 'n lekker eetplek stapafstand van die gastehuis. Daar was alles wat 'n reisiger nodig het. Heerlik om geen TV te hê wat die rustigheid bederf nie. Baie dankie. Sal weer daar bly.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie Elsa.

Williston @ 21
Johan N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Nie gekuier nie. Net oorgeslaap.

Net poeiermelk beskikbaar. Gasvrou het vergeet om yskas aan te skakel voordat ons gearriveer het.

Dennis H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis H

Average.

Average accommodation, no bike parking security.

Johan C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Was billik en het die doel gedien.

Was op pad Potch toe en kon eers laatmiddag wegkom uit die Weskus. Het net 'n plek gesoek om te oornag voor grendeltyd aanbreek. Lekker geslaap en het 04:30 die volgende oggend weer vertrek. Kon nie juis veel ervaar van die gasvryheid nie, maar ten spyte van een groot kakkerlak en 'n paar muskiete (wat oral onverwags kan voorkom), sal ek weer daar stop vir 'n pitstop.

Gerrit H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit H

Net 'n bekostigbare oorslaapplekkie! Daarom sê ek ja, want dit is bekostigbaar vir veral pensionarisse!

Hierdie gastehuis is net 'n oorslaapplekkie, met slegs die basiese geriewe, en relatief goedkoop. Gasvrou is vriendelik en laat jou tuis voel!

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie Elsa.

Williston @ 21
Marlise K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise K

Very friendly service and very clean premises.

We were received and treated with kind friendly service and they were very accommodating.

Francois J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Tannie Elsa was baie vriendelik en gasvry.

Ons sal definitief weer gaan kuier. Sy het uit haar pad gegaan om ons te ontvang en gemaklik te laat voel, en sommer op die spoor van die laaste paar Weskusblomme gesit! Williston is sprokiesmooi en die perfekte begin tot 'n lekker wegbreek gewees!

Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Very comfortable room.

The owner went out of her way to inform me of the history of the town and district... very interesting and appreciated.

Williston @ 21 se terugvoer

Ek is baie bly dat julle tevrede was met verblyf.
Kom weer.
Elsa

Williston @ 21
Latetia O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latetia O

RUSTIG .

My 2 yorkies het ook baie welkom gevoel. Dankie tannie Elsa, ook vir my bederf.

Lucia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S

Ons het van Johannesburg na Kaapstad verhuis en met ons 6 jarige en klein hondjie 'n blyplek gesoek.

Tannie Elsa is baie vriendelik en die verblyf was baie netjies en aangenaam, presies soos ons verwag het in die Karoo!

Frederick James M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick James M

N Baie lekker rustige atmosfeer

Ons het ons oornag kuier terdee geniet. Die antieke meubels het ons met Baie mooi herrineringe en nostalgia gelaat. Die dorp se netheid en vriendelike mense het ons stoutste verwagtinge oortref.

Andrew D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew D

Very comfortable, very friendly hostess

We were overnighting in Williston en Route to the wild flowers. We chose Williston as a decent drive from our home base in Port Elizabeth. The owner, Elsa, re ommended the local restaurant, Manna, for an evening meal and we appreciated this suggestion as we had a good meal and could walk there and back! Lovely rucks, lots of hot water (which we used sparingly) and very comfortable bed and linen. Highly recommended.

Tilla V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V

Dit was baie besonders om so 'n stukkie ware kultuur te kon deel en ervaar.

Baie besondere ervaring om saam met die gasvrou haar huis te kon deel en te kyk hoe sy brood knie en bak, asook om haar tradisionele skuinskoek warm uit die kombuis te kon proe. Ware ouwéreldse sjarme sonder tieflantyne.

Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Ons het buitengewone gasvryheid ervaar.

Muskiete her my dogter gesteek en Elsa het vir haar van haar tuisgemaakte room gratis gegee vir die bytplekke. Het dit baie waardeer.

Elmarie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

‘n Ware oase!

Tannie Elsa laat jou soos familie voel! ‘n Raakvat tannie wat van seepmaak tot geskiedenis kon vertel!

Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Williston@21 is perfek vir oornag slaap.

Williston is n baie ou dorp, warm en droog. Dit is n belewenis om daar te oornag het dit is stil, rustig en skoon.

Gideon J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon J

Aangenaam

AL DIE BASIESE DINGE IS DAAR EN DIENS IS VRIENDELIK.

Gavin P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin P

Lovely old world atmosphere. Don't expect the Ritz.

All the quiet squeaks and groans of a very old building. Very comfortable bed and great conversations with the owner. We would definitely stay there again.

Williston @ 21 se terugvoer

Thank you .
Elsa

Williston @ 21
Pieter S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Veilig en netjies.

Sien sterre.

Collin S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Collin S

Rustig en warem.

Die waaier het nie reg gewerk nie ons beveel sterk aan dat lugversorging geïnstalleer word.

Rene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V

Netjiese Karoo-blyplek.

Lekke plek om te oornag. Naby restaurant.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie ek is bly dat jul tevrede was met die verblyf, kom gerus weer! Groete, Elsa.

Williston @ 21
Marli D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli D

Deur gery oppad terug huis toe.

Lieflike verblyf. Baie aangename dame waarby ons gebly het. Sy het seker gemaak ons is warm met genoeg komberse en warm water sakkies. Daar is ‘n bad beskikbaar wat baie aangenaam is na n lang reis.

Johannes F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes F

Een nag se oorslaap, was netjies en gemaklik.

Goeie oorslaapplek op pad na die Weskus

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie dat jy ons aanbeveel het by jou seun.
Julle is welkom om weer te kom.
Elsa

Williston @ 21
Johan F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Ek het laat arriveer en vroeg gery, maar die verblyf was sonder twyfel ’n positiewe ervaring, ek het dit vir my kinders aanbeveel. My seun en kleinseun het ook ’n week later daar oorgeslaap.

Ek was te kort daar om ’n akkurate mening te ontwikkel, maar daar was niks negatiefs aan die verblyf nie.

Willie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Insiggewend.

Elsa is 'n vriendelike mens wat ook baie weet van die dorp en die omgewing.

Ian M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Was okay.

The owner was friendly. Room was nice and clean. We had dinner at a restaurant just down the road from guest house, they make wonderful food.

Vellan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vellan V

No privacy. Not very clean.

I wouldn’t recommend this place as you are staying in the house with the owner, plus you share a bathroom with her full of her toiletries. The place is not clean and I don’t think the owner is too happy to have people of colour as she seemed out of sorts when she saw us.

Marietjie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie T

Plek kort upgrade.

Sal meer privaatheid wou hê, en plek kort ernstige upgrade.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michelle B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlike verblyf!

‘n Pragtige kamer, fantastiese bed en lieflike stort. Vriendelike ontvangs wat geen moeite ontsien nie. Ons sal beslis teruggaan!

Nico V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie mooi omgewing.

Dit is 'n baie mooi omgewing. Tot die kerk oorkant huis besoek en dit was 'n belewenis om al die verskillde soorte vetplante by gastehuis en kerk te kon besigtig. Vriendelike en gasvrye gasvrou. Huis het mooi oudhede om te aanskou. Het baie tuis gevoel en lekker geslaap. Strate het tot straatligte gehad wat ons glad nie by ons het nie. Geen werkende ligte. Skoon en netjiese dorpie.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie, ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het.
Kom weer
Elsa

Williston @ 21
Marna W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna W

Uitstekende gastehuis.

Baie skoon.

Anza M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza M

Veilig. Kon my kinders alleen los.

Tannie Elsa is 'n regte ouma. Het 'n oog oor die kinders gehou terwyl ons op kursus was. Gerieflike kamers en altyd warm water veral toe dit so koud was.

Williston @ 21 se terugvoer

Beste Anza,

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle as gesin te huisves. Julle kan trots wees op jul kinders.

Groete,
Elsa

Williston @ 21
Elmarie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Dit voel of jy by jou ouerhuis aankom.

Is baie vriendelik ontvang. Het sommer tuis gevoel. Het lekker gebly.

Williston @ 21 se terugvoer

Ek is so bly julle het lekker gekuier by ons.

Dankie
Elsa

Williston @ 21
Karlien B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien B

Tuiste.

Dit was 'n wonderlike tuiskoms in Williston en tannie Elsa was baie vriendelik en behulpsaam om my familiewortels in die omgewing te kon ontdek. Haar kennis van die omgewing het dit 'n interessante reis gemaak. Die kamer was pragtig en netjies en perfek geleë naby Manna Restaurant, die Klipkerk, Williston Mall en ander besienswaardighede en winkels. 'n Rustige omgewing waar jy lekker kan uitrus en tuiskom.

Bertie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V

Netjiese kamer en vriendelike ontvangs.

Die reuk van varsgebakte brood en die ouwêreldse atmosfeer het my so laat terugdink aan die kuiers by my ouma. Ons het lekker gebly.

Williston @ 21 se terugvoer

Beste Marisa,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het by ons.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Elsa

Williston @ 21
Luane F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luane F

Tannie Elsa was very kind and accommodating.

Very nice and clean with country feel.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie Luane,
Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Kom weer.
Elsa

Williston @ 21
Elizabeth D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D

Pragtige, rustige ligging met alles wat mens nodig het - goeie waarde vir geld.

Die gasvrou het ons sommer vanaf haar stoep per selfoon nader beduie nadat ons onseker was oor die straatnaam. Verder was ons sonder brood op 1 Mei, toe alle winkels veral in die platteland toe was. Die gasvrou kon ons toe vergas op 'n tuisgebakte brood uit haar eie gasvrye kombuis wat ons verskriklik verbaas en gered het.Ervaar gerus die Karoo se hartlikheid op sy beste by hierdie gastehuis. Nogmaals dankie, Elsa.

Leslie T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T

Heerlik sentraal geleë.

Die woning was baie sentraal, en goeie verwysings is gegee rakende restaurante en ander inligting in en om die dorp.

Mada D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mada D

Enjoyable.

It was what I expected and a comfortable rest after a long journey.

Tanith D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tanith D

Affordable accommodation which has all the basics to keep you comfortable.

We spent an evening at Williston guesthouse. The room had everything we needed and was clean and comfortable. I was concerned about security for our vehicle which had a lot of camping stuff in it for the night, but everything was fine in the morning.

Pieter S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S

Gemaklik en bekostigbaar.

Baie vriendelik ontvang en die gasvrou is baie hulpvaardig. Vir oornag is dit baie gerieflik en netjies.

Williston @ 21 se terugvoer

Dankie Pieter,
Ons is bly dat jy dit geniet het om by Williston gastehuis te oornag.
Julle is welkomom weer te kom.
Elsa

Williston @ 21
Cornelius B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cornelius B

Nie waarde vir geld en glad nie 'n B&B.

Hierdie is glad nie 'n B&B nie maar alleenlik verblyf. Dit is glad nie waarde vir geld nie. Self-catering, slegs bekers, geen ander eetgerei, soos messe, vurke en borde, moes vra vir yskas en mikrogolfoond wat wel verskaf was, maar wat nie gebruik was nie want die mikrogolf was vuil aan binnekant. Veiligheid was ingedrang omdat daar op die perseel gedrink en geparty was deur persone in die nabyheid van ons slaapplek en geparkeerde voertuig. Soms geen privaatheid.

Williston @ 21 se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer oor u onaangename ervaring - ek sal die nodige stappe doen sodat soortgelyke situasies nie in die toekoms gebeur nie.

Williston @ 21
Gerhard V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard V

Geen waarde vir jou geld.

Sal die gastehuis nie aanbeveel nie.

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gotzstraat 21, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420c58d5735d02b8c2b220d16d8ee1086b9df87e46e93c7252293f5dc298e24443826e74cc32573630ce6545f765b271aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 21 Gotz Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.339943 20.916444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang