Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Willow Retreat

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Apr 2025 tot 24 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Retreat bied verblyf in 'n oopplan-suite en 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in West Beach, Kaapstad. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en 'n tuin om in te ontspan na 'n besige dag.

Die Willow Retreat Suite is 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n kas vir gaste se bagasie, asook 'n lessenaar om van die huis af te werk. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die Willow Retreat-woonstel is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n kas vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Albei eenhede lei na die tuin waar gaste die buitebraai langs die gemeenskaplike swembad kan gebruik. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die oprit en 'n sonkrag-omsetter is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Uitstekende blyplek. Vaughn is die oulikste gasheer. Ons het dadelik tuis gevoel.
Feb 2025
Joslynn M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker intieme plekkie om te gaan rus. Ja, ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Johannes F
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Goeie ligging, veilig en netjiese plek met alles wat ek nodig gehad het. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Genevieve D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lekker, baie lekker! . Dit was so lekker! Gasvryheid, vriendelikheid. Alles was top klas, mens voel gemaklik, die eienaar maak seker alles is ...
Sien meer
Okt 2024
Geraldine L
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility and joyous. Wow, what a great place and this was my third visit there. The price is right and everything you need is there....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willow Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe233b52376dc61daeb2676ffcb6cf27658537ba4c82d2f94d6251bf886777905ec42131565aa9c3e23255d111a44f0740b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 32 Willow Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.809707 18.48422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011