Willows Curve
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Willows Curve is 3 selfsorg-ateljeekothuise wat op die hoek van Erica Lane en Willow Circle in Somerset-Wes geleë is. Dit is net 3 minute se ry vanaf 'n lieflike park en die Somerset-Wes Gholfklub, wat muurbalbane, tennisbane en 'n rolbalbaan het.
Die oopplan-ateljeekothuise het elkeen toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buite-eetarea. Elke kothuis is toegerus met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n klein sitarea met 'n TV en DStv. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het WiFi en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Gaste kan die pragtige Helderberg-streek verken, wat Strand, Somerset-Wes, Gordonsbaai en die omliggende area insluit. Die Strand se lang swemstrand is net 6 km vanaf Willows Curve en strek van Macassar tot by Gordonsbaai, geleë aan die voetheuwels van die Hottentots-Holland-berge. Die eiendom is ook 'n gerieflike afstand vanaf Somerset Mall en ander geriewe en besienswaardighede in die area, soos Morgenster Wyn- en Olyflandgoed, Lourensford-mark en die Helderberg-natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Willows Curve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang