Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willy's Chateau

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ben E
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Very good. We were welcomed with genuine hospitality. Willy is a great guy and makes the most superb breakfasts. Rooms are very adequate and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard K
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Wonderful experience. The room was comfortable and clean, safe and secure parking and the host, Willy, is an awesome and friendly person!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Gerieflik. Netjiese en vriendelike plek. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willy
Willy's Chateau
Thank you for your review, we hope to see again. Kind Regards, Willy and Jessica

Renier B
Kort verblyf
4.6
Jan 2016

Fantasties, presies wat ek nodig gehad het. Veilige parkering, lekker na aan die plek waar ek moes besigheid doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willy
Willy's Chateau
Goeie dag Renier, Baie dankie vir die beoordeling. Groete, Willy & Jesica

Marlien B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2014

Die eienaars, fasiliteite en atmosfeer het ons verwagtinge heeltemal oortref! Van die eerste oomblik wat die eienaars van Willy's Chateau ons welkom geheet het, het hul ons byna laat voel soos familie wat tuiskom. Die fasiliteite was baie meer luuks as wat ek verwag het vir daardie prys, en die ontbyt, gasvryheid, vriendelikheid en hele atmosfeer is regtig besonders. Dit was verseker my beste gastehuis-ervaring in 'n lang tyd. Ek sal ongetwyfeld weer daar tuisgaan as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2014

Die vriendelikheid en gasvryheid was vyfster gehalte. Dit was 'n wonderlike ervaring om by Willy's Chateau te bly. Willy en Jessica was absoluut vriendelik, hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Ons beplan om beslis weer daar te bly in die toekoms. Die area is sentraal en ons het baie veilig daar gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R 1 020 R 867
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leicester-weg 46, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNjc1ZTEwLWIwNTUtNDc1NC05MmFkLTNiYzAxOGJmYWU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 46 Leicester Road Kensington 2094 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.194881489276 28.110357820988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang