Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Self-catering

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Windsor Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n merino-skaapplaas naamlik Windsor wat net 11 km van Victoria-Wes af langs die N12-hoofweg geleë is.

Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie, 'n ketel en broodrooster, eetgerei en 'n yskas. Handdoeke word voorsien. Die kothuis is ook toegerus met lugversorging en 'n verwarmer. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die veranda en verder is daar 'n swembad ook. Verder word tee, koffie, melk, suiker en beskuit voorsien.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos pieknieks, wandelinge, pragtige ritte deur die veld, bergklim, voëlkyk en sterrekyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik oornag op die plaas. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf, was daar.
Aug 2024
Yolandi M
5.0
Uitstekend. Baie oulike plekkie, mooi omgewing. Netjies en skoon. Baie gasvry.
Mrt 2024
Jasper M
4.6
Alles wat nodig was. Lekker tuis gevoel. Dit was 'n lafenis na 'n week in die Kalahari. Het veral die oproep waardeer toe ek ietwat na donker nog op p...
Sien meer
Jul 2023
Jeremi R
Saam met lewensmaat
4.2
Aangename oornag fasiliteit. Heerlike plaas atmosfeer. Netjies en skoon blyplek. Vriendelike gasvrou. Kamer goed toegerus.
Apr 2024
Michael V
Saam met lewensmaat
4.2
Baie rustige plaasgevoel. Sal definitief weer daar oorbly.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ancha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Windsor Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsor Plaas, Langs die N12, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA506296c50cdc0b747cbd8a55df369db2e832a0e575f317766f1d757e5b044d86c4aad7eb7c4317a8962a869f3cc3008eb188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 18 5 1 5 Windsor Farm Off the N12 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.302097399814 23.114337056553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang