Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die swembad by die hoofhuis nie.
Gaste kan die braaigeriewe gebruik indien dit vooraf met die bestuur gereël word, maar gaste moet asb. hulle eie hout saambring.
Gaste mag nie enige partytjies hou nie maar tussen 1 en 2 kuiergaste is welkom.
Rook is in die eenheid verbode maar gaste mag buite die eenheid rook.
Geen harde musiek na 22:00 aangesien die eenheid in 'n woonbuurt is.
Geen onwettige middels mag op die perseel gebruik word nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 L.C. Steyn Crescent, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang