Witgatboom Boskamp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Vanaf R820 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme en persoonlike ervaring.
Daar is 4 kothuise met slaapplek vir 2 gaste, 1 gesinseenheid met slaapplek vir 5 gaste, 2 houthutte met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en 'n lapa, gerieflik gerangskik rondom 'n reuse-boma. 'n Kleiner boma het houthuisies aan weerskante. Daar is geplaveide paadjies wat die eenhede en die swembad konnekteer. Die kamp het plek vir 21 gaste en kan bespreek word vir een groep of vir aparte groepe.
Al die eenhede is toegerus vir selfsorg.
Die volgende doendinge is beskikbaar: begeleide wildritte (dag en nag), wildlewe-fotografie, voëlkyk, boswandelinge, swem en gholf. Kinders kan die natuur veilig op die kampeerterreine ervaar en word aangemoedig om aan aktiwiteite soos wildritte en boswandelings deel te neem. Let dat daar buffels op die plaas is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Witgatboom Boskamp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang