Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Withuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Withuis is in die gewilde kusdorp Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete geleë, net 8 km van die historiese Mosselbaai af en 40 km van George Lughawe af.

Verblyf word in 8 selfsorgwoonstelle en 'n gastekamer aangebied. Daar is 6 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het, 1 eenheid met slaapplek vir 4 gaste en Carel het slaapplek vir 5 gaste (2 volwassenes en 3 kinders).

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Al die eenhede het hulle eie braaigeriewe.

Die eiendom het batterye en sonpanele wat elektrisiteit tydens beurtkrag voorsien.

Die Hartenbos Seafront-kompleks is 600 m van die Withuis af en spog met 'n pretpark, waterpark en mini-gholf wat ure se pret verskaf, sowel as restaurante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Christel S
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik en sal Withuis beslis aanbeveel vir ander reisigers! Ons het baie lekker gebly by die Withuis. Daar was alles wat ons nodig gehad het. En ...
Sien meer
Jan 2025
Alma K
5.0
Recommended - will come back. Everything was as expected and as in the pictures. Clean, well maintained, good location, good security, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Gerhard R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike, veilige, skoon verblyf. Sal vir seker weer besoek. Dankie, alles was baie netjies en ons het niks tekortgekom nie.
Des 2024
Collene E
Gesin met klein kinders
5.0
Kos vir die siel . Ons het baie lekker gebly! Rustige atmosfeer asook kindervriendelik!
Nov 2024
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en veilige omgewing. Goed toegerus en ruim. Beskik ook oor buite fasiliteit. Baie lekker gesellig.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6091bcf8b8a89bf145d5cb8ec4bcea397046d7a4169d04872f54641417391e105fa8674c62966515c4b83be904bde9d08922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 204 5 1 5 2 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.132461 22.114094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang