Witkrans Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Witkrans Guest Farm is 10 km van Middelburg af in die Oos-Kaap op die Nxuba (Cradock)-pad (N10) geleë.
Dit het ’n volledig toegeruste kothuis met 3 slaapkamers en en suite-badkamers. Selfsorgverblyf is op aanvraag beskikbaar. Elke kamer het ’n kombuisie. Daar is ’n braaiplek en braaipakke is ook beskikbaar.
As jy moeg gery is en ’n blaaskans kort, draai af en kom ontspan. En as jy net van die dolle gejaag wil ontsnap en ’n bietjie in die natuur wil stap, is hierdie net die plek vir jou!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Milda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Witkrans Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap