Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cliff Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chanele F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ontspannend, fantasties! Dit was fantasties! Die huis is in 'n uitstekende kondisie, lekker binne-braai, baie skoon en netjies. Reg langs die see, lekker tuin, hot tub en het walvisse sien baljaar in die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Firdows N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lovely, relaxing getaway by the sea. We had an amazing stay at this idyllic location. The modern, well-appointed accommodation had everything we needed and more. The hot tub was a real treat. No whales but hopefully next time. We will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roald N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Relaxing, beautiful, perfect. Exactly what we've been looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Dankie. Baie dankie. Ons het lekker gebly. Al's was daar wat ons nodig gehad het en het 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet Du Preez D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

As jy wil rus en hengel is dit die plek vir jou. Baie lekker gebly. Goed uitgerus, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

'n Heerlike wegbreek van alles bestemming. Ons het dit so geniet. Die huis is baie netjies en lekker ingerig met die mooiste uitsig. Die gasvrou was altyd beskikbaar. Dit was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carla V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderlike see-uitsig. Dit was so lekker om die heeltyd die see te kan sien en hoor uit die leefarea en hoofslaapkamer. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis was baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very nice quiet place. Very well situated near the end of the road, within walking distance to the beach. We saw whales far out in the ocean using our binoculars. On Saturday morning, we saw a Steen Bokkie grazing not far from the house and managed to take some pictures. The Anchorage Restaurant is not far away and serves good food at reasonable prices. We had lunch at River Breeze and it was great value for delicious food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Fantasties. Sjoe, alles was puik. Die ligging, uitsig, huis, linne, eetgerei, jacuzzi, see, sonlig, ens. Ons sal die huis beslis aanbeveel en graag weer wil kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Whale Cliff Accommodation
Baie dankie Marisa, vir jou pragtige resensie. Julle is altyd welkom.

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Dit voel na weer kuier. Beste ooit. Heerlik en alles wat die hart begeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 143, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c6adbf37a57caa85197933aada97bf8cdaaaad59ca61f9ab8b1d9b8ebdbc2eac44aafacedc47d0e6296c41758fabddf608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 143 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.391143157404 20.864587426185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang