Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsieshoek Mountain Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Warren W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Stay was comfortable, food was good, service was friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald N
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Onvergeetlike stilte. Heerlike tyd gehad, twee van my vriende het wel in die 'backpacker' geslaap. Ek sal ten sterkte aanbeveel dat julle die padjies na die backpacker opknap, vuil, ruik na vis met oop stortreën langs die pad kamers toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof. Hennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Buitengewone verblyf in 'n skilderagtige omgewing. Ons is 'n bungalow toegeken. Die verbyf is ruim en bevat alles wat nodig is. Die pendeldiens na die parkeerterrein van Sentinel Peak is 'n pluspunt. Dit is heeltemal afgesonder en sonder enige geraas of ander hinderlike dinge en met uitsonderlike uitsigte. Ontbyt is ingesluit en is smaaklik. Die enigste haakplek (letterlik) was die deur van die eenheid wat nie behoorlik gehang is nie en met baie moeite oop- en toegemaak moes word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeandre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Lekker kos en baie goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker basis kamo vir die Tugela Stap roete. Ontbyt was ingesluit wat nie geadverteer was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maylen M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Good. Good stay, the stay at the lodge was good. We were warm and safe from snow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernest G
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Netjies en skoon. Baie lekker gebly hier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deniska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Sentinelverblyf. Ons het baie lekker gebly. Net jammer die weer was bewolk en ons kon nie die uitsig van die amfiteater sien nie. Die weer was so lekker koel. Die kos en drankies was baie lekker gewees en goedkoop. Alles was perfek! Julle sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Agnieszka T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Lovely location ideal for hiking to upper parts of Drakensberg. We stayed in one of the rondavels. The lodge is located in a very spectacular location with only few minutes' hike to the top of the mountain. The location is absolutely spectacular. The place is clean and quite well kept, although a couple of things could be improved (the curtain hook was missing and that's a very easy fix). The curtain in the door is very thin and does not block the light from the quite strong light outside, it would be good if those lights could be switched off (they appear to be permanently on). Food was nice, but the service in the restaurant was somehow slow and a bit unattentive. There is no self-catering facilities (perhaps the backpacker units have some), but this was not really a problem as the quality of the food was really good and there is plenty of tea and coffee. It would be nice to have a fridge for soft drinks in the room though. One thing that hikers should note is that this lodge is very high in the mountains - almost all hikes are downwards with steep climbs on the way up. Phase your strength accordingly as the return trip is a lot more tedious when you are tired. Despite the couple of small snags, we had a wonderful weekend and highly recommend the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Giepie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Baie aangename kuier. Sal weer besoek. Sal net klein yskas en 'n kamer wou sien aangesien dit selfsorg is. Yskas in kamer nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Devonia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R57, Witsieshoek, Phuthaditjhaba, 9869, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkYWFjZDQ4LTFiZWItNDg2Mi05NjgwLTVkNWQzYTE2ZDg2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 R 57, Witsieshoek Phuthaditjhaba 9869 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.685815527819 28.900072120377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang