Witwater B&B
Beskrywing
Die slaapkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Yskas, stoof en 'n mikrogolfoond is beskikbaar en ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Gemeenskaplike braai en vuurmaakhout is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Witwater-plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang