Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wolffdanz Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R572, Rustenburg Plaas 105, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wolffdanz bied gerieflike kampeerplekke op 'n plaas net buite Ellisras (Lephalale) en skuil langs die oewer van die Mokolorivier. Dit is die ideale plek vir 'n Bosveldwegbreek saam met familie of vriende.

Dié kampterrein beskik oor 10 pragtige staanplekke wat elk 'n elektriese punt, 'n asemrowende rivieruitsig en moderne ablusiegeriewe het. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Die skilderagtige omgewing is perfek vir ontspanning en gaste kan ook die plaas se staproetes en gemeenskaplike braai-area geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Ligging

  • R572, Rustenburg Plaas 105, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R572, Rustenburg Plaas 105, Lephalale (Ellisras), 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ca81901bfedd88bf579c04889e6be27b48bd9498b80940395345e8cab96d1bdbbd20e7af5862ff65c7390439896e001bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) R572 Rustenburg Farm 105 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.300836696529 27.720928086823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang