Wolwekraal Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Wolwekraal Gastehuis is 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n skilderagtige plaas wat 8 km buite die dorpie Albertinia geleë is. Verblyf word gebied in 'n plaashuis met 2 slaapkamers wat tot 5 gaste kan akkommodeer.
Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed word in die sitkamer voorsien. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste word voorsien van linne en handdoeke.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en ontbyttoonbank met kroegstoele. Boonop bied die huis ook 'n TV in albei slaapkamers, parkeerplek op die perseel en braaigeriewe op die patio.
Gaste kan wildritte by nabygeleë wildplase geniet of die omliggende gebiede verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Wolwekraal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Albertinia Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Wolwekraal Plaas, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang