Woman Era Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-straat 15, Noordwyk, Midrand, 1687, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woman Era Guesthouse is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers op soek na gerieflike oornagverblyf in Midrand.
Die gastehuis het 6 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer, gehaltelinne, gemaklike beddens en 'n privaat ingang. Die kamers het ook elkeen gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die pragtige tuin verken of in die gedeelde sitarea. ontspan Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied malls en winkelsentrums insluitend die Mall of Africa, Carlswald-leefstylwinkelsentrum en die San Ridge Square met verskeie eetplekke en winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Chestnut-straat 15, Noordwyk, Midrand, 1687, Gauteng
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-straat 15, Noordwyk, Midrand, 1687, Gauteng