Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wonder by the Sea

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lara N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Perfect for two! Gorgeous place to stay with easy access to the beach. Clever design. Owners friendly and always helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca U
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Loved it! Lovely place, with a lovely host. Very clean. Felt very safe. It was also very close to two malls, which was a nice bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlike vakansie, sal weer teruggaan. Die verblyf was skoon en netjies met alles wat nodig is, vriendelike diens, naby alles, veilige parkering. Dankie dat jy ons versoek oorweeg het en dankie vir die gasvryheid, die kuier was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie en het baie lekker gebly. Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Wonder by the Sea. Die woonstel is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het, tot 'n klein tuin met 'n braaier. Die woonstel is baie naby aan die see en ook baie veilig. Baie vriendelike en hulpvaardige gashere en altyd byderhand om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Weer-kom-plek kuier. Wonder by the Sea is 'n pragtige, praktiese plek. The host at arrival made us feel welcome. Ongelukkig kan mens nie die weer bespreek nie, maar daar is 'n paar besienswaardighede op die promenade, ons gunsteling, die Forest Cafe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker gebly, veilig gevoel en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, veilig, stapafstand van alles. Silwerskoon, gerieflik, en ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Liezl en Mags doen so baie moeite om jou tuis te laat voel. Was ook beskikbaar as ons iets nodig gehad het, ek het die vrymoedigheid gehad om raad te vra rondom attraksies in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

What a gem! Safe, clean, and easy access to the beach. Already added it to my favorite list. The owner, Liesl, is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Ons het heerlik gebly, alles was skoon en netjies, alles wat nodig is, en die eenheid het die beste ligging! Ons kan Wonder By the Sea regtig aanbeveel, vir vakansies, òf net vir 'n paar dae. Die ligging is uitstekend, slegs so 200 m van die pragtige Umhlanga Promenade en Boardwalk, en loopafstand van 2 malls en baie eetplekke. Die kompleks is in 'n stil woonbuurt en die kar is veilig met 24-uur sekuriteit by die hek. Liesl is baie vriendelik en hulpvaardig en kom vra gereeld of mens enige iets nodig het. WiFi is baie goed. Lekker tuintjie om buite te sit of te braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 5, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7cbc8db796250e4623dfb0f2e6c1251660862fbf91408957acce24ce6f20c0efa526be9b38702f2aa5ff25c5f2eb85252b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 86 Lagoon Drive 5 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714996518498 31.091877242922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang