Wonderzee Self-catering Penthouse
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 20B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Wonderzee Self-catering Penthouse is teen die Bergrivier, Port Owen-kaneel in Velddrif geleë, 146 km van Kaapstad af aan die pragtige Weskus.
Die dakwoonstel op die boonste verdieping vorm deel van die eienaar se hoofhuis, maar is heeltemal apart en het sy eie ingang. Die onderste buitearea is slegs vir die eienaar se gebruik, maar gaste is welkom om van die jetty voor die huis gebruik te maak om toegang tot hulle boot te kry.
Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n uitsig oor die kanaal. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander een met 'n stort. Albei het toilette. Al die kamers het uitstekende uitsigte oor die Port Owen-kanaal of die Bergrivier.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas, ketel, mikrogolfoond en al die nodige toebehore toegerus. Die sitarea het 'n TV met Openview, gemaklike rusbanke en lei na die balkon met 'n draagbare braai.
Daar is nie veilige parkeerplek op die perseel agter die hek nie, maar veilige parkeerplek met kameras is buite die hek beskikbaar.
Die Weskus is ’n pragtige area van die Wes-Kaap en word begrens deur die Atlanties Oseaan aan die weste en die Swartland aan die ooste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rob Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Port Owen-rylaan 20B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Wonderzee Self-catering Penthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Owen-rylaan 20B, Port Owen, Weskus, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang