Woodpecker's Inn Guest House
Beskrywing
Dié kamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Volle Engelse ontbyt WiFi Tee- en koffiemaakgeriewe DStv-Hotelpakket Strykyster en -plank TV Haardroër
Huisreëls
'n Lughawependeldiens is teen R190 per rit voor 19:00 en R290 tussen 19:00 en 05:00 beskikbaar.
Stuur asb. jou vlugnommer en aankomstyd as ons dit vir jou moet reël.
Ekstra ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek. R200 per persoon (Geen aandete op Vrydae, Saterdae en Sondae).
Ontbytpakkies is beskikbaar.
Middagetepakkies teen R100 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R300 (as hulle saam met hulle ouers in 'n kamer bly).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is elk geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Volle Engelse ontbyt WiFi Tee- en koffiemaakgeriewe DStv-Hotelpakket Strykyster en -plank TV Haardroër
Huisreëls
'n Lughawependeldiens is teen R190 per rit voor 19:00 en R290 tussen 19:00 en 05:00 beskikbaar.
Stuur asb. jou vlugnommer en aankomstyd as ons dit vir jou moet reël.
Ekstra ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek. R200 per persoon (Geen aandete op Vrydae, Saterdae en Sondae).
Ontbytpakkies is beskikbaar.
Middagetepakkies teen R100 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R300 (as hulle saam met hulle ouers in 'n kamer bly).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV en DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Volle Engelse ontbyt WiFi Tee- en koffiemaakgeriewe DStv-Hotelpakket Strykyster en -plank TV Haardroër
Huisreëls
'n Lughawependeldiens is teen R190 per rit voor 19:00 en R290 tussen 19:00 en 05:00 beskikbaar.
Stuur asb. jou vlugnommer en aankomstyd as ons dit vir jou moet reël.
Ekstra ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon.
Aandete is beskikbaar op versoek. R200 per persoon (Geen aandete op Vrydae, Saterdae en Sondae).
Ontbytpakkies is beskikbaar.
Middagetepakkies teen R100 per persoon.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 3 bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R300 (as hulle saam met hulle ouers in 'n kamer bly).
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driedoringlaan 29, Glen Marais X1, Kemptonpark, 1619, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang