Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Worcester

Worcester Garden Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Worcester Garden Cottage is in die hartjie van die Boland geleë. Hierdie selfsorgkothuis word omring deur 'n netjiese tuin en die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat 'n afgeleë vakansie soek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is slaapplek vir nog 2 gaste op die dagbed in die oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n ingeboude braai en 'n etenstafel geskik vir 4 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n leeshoekie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n eetarea geskik vir 4 gaste. Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof wat perfek is vir 'n piekniek of om asem te skep. Veilige, privaat parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Worcester Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang