Xidulu Lodge 3 @ Elephant Point
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R13 670 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Xidulu Lodge 3 @ Elephant Point is op die oewer van die manjifieke Sabirivier geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die ongerepte Krugerwildtuin.
Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 en suite-badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer het 'n bad, buitestort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele.
Daar is 'n TV met DStv, WiFi, 'n eetarea, sitarea, swembad, braai-area, privaat stoep, tafelsokker, 'n veerpyltjiebord en bordspeletjies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang