Ximuwu Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 2 van Hull, Klaserie Private Nature Reserve, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R44 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ximuwu Lodge is 'n eksklusiewe lodge wat ideaal vir enkelreisigers, vriende en kinders is wat op soek is na 'n luukse, rolstoelvriendelike safari.
Dié lodge bied verblyf in 5 suites wat noord front en elk slaapplek aan 2 gaste bied. Hierdie suites het koningingrootte-beddens of 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. 'n Buitestort is ook in elke suite beskikbaar.
Die suites met lugversorging het tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers, WiFi, 'n telefoon, 'n kluis wat gaste self kan programmeer en toegang tot 'n privaat dek met 'n uitsihg oor die lodge. Twee van die suites is rolstoelvriendelik en het beddens waarvan die hoogte verstel kan word, hysers by die baddens en stortstoele.
Alle gaste het toegang tot die hooflodge met binne- en buite-eetareas, 'n ontbytkamer, 'n kroeg en 'n gastesitarea. Verder is daar 'n sondek, 'n vuurput en 'n 16 m-swembad met 'n hyser wat met 'n oprit bereik word. Gaste kan die geskenkwinkel, fiksheidsentrum en spa-geriewe op die perseel besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Deel 2 van Hull, Klaserie Private Nature Reserve, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 2 van Hull, Klaserie Private Nature Reserve, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang