Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ya Rena Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Ya Rena Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cecil N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Verwagtinge oortref!

Dit was so lekker om sulke kliëntediens te ontvang. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer en alles was net perfek. Dit sal definitief my gastehuis van keuse wees indien ons weer in Groblersdal moet oornag. Baie dankie Ya Rena - julle is uitstekend!

Nicholas J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas J

Related and safe atmosphere.

Venue is convenient to both transport and shops.

Neo M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M

Amazing.

The staff is nice and the accommodation is in town. Which made it easy to locate it and it is convenient. Best guest house ever to visit.

Zelda D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Luuks.

Ya Rena Guest House bied waarlik waarde vir geld. Vriendelike diens ontvang te spyte van ons laat aankoms. Christo, baie dankie vir die gasvryheid.

Bev P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev P

Owners attention to our every need was appreciated and made all the difference to our stay.

Owners attention to our every need was appreciated and made all the difference to our stay. Room clean and neat, felt safe. Ya Rena has the most tasty and generous breakfast. Definitely stay at Ya Rena again when in Groblersdal.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eienaars se aandag aan detail word waardeer en het 'n groot verskil gemaak aan ons verblyf.

Die eienaars se aandag aan detail word waardeer en het 'n groot verskil gemaak aan ons verblyf. Die kamer was netjies en ons het veilig gevoel. Ya Rena het die lekkerste ontbyt. Ons sal beslis weer hier bly as ons in Groblersdal is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ya Rena Guest House se terugvoer

Good day Bev,

Thank you for the kind review. It was a pleasure hosting you.

Kind Regards,
Robert Jones

Ya Rena Guest House
Yolandi G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi G

A very friendly guest house.

We were well accommodated at Ya Rena, they assisted us where they possibly could. The venue is very modern looking especially considering it is based in the city.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie vriendelike gastehuis.

Ons was goed geakkommodeer by Ya Rena, hulle het ons gehelp waar hulle moontlik kon. Die lokaal is baie modern, veral aangesien dit in die stad gebaseer is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ya Rena Guest House se terugvoer

Good day Yolandi,

Thank you for the review.

Kind Regards,
Robert Jones

Ya Rena Guest House
Venessa L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa L

Dit was fantasies.

Ons is met vriendelikheid verwelkom. Die personeel was ten alle tye vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en voedsaam. Sien julle volgende jaar weer.

Peggy S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy S

Peaceful environment. I wish we could have stayed longer.

Please replace the frayed bathroom mat. Two would even be better - one for the shower and the other for the bath area.

Ya Rena Guest House se terugvoer

Good day Peggy

Thank you kindly for your positive review hope you come visit soon .

Kind Regards Ya Rena Guest House

Ya Rena Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 A Tautes Laan, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxYWYxNWEwLWQzMWEtNGRiYy05N2NmLTM0OTlmYjExNmZmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7 A Tautes Avenue Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.170243021764 29.395323449949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang