Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Yellow Door

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leanthea D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Groot groep van 10 mense, baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, baie veilig gevoel en huis is ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dowayne K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lieflike familie huis. Wat 'n wonderlike plek om saam met vriende en familie te kuier op die pragtige dek wat uitkyk na die lieflike waters. Dit was ysig koud, maar die binnebraai en samesyn in die leefarea het dit draaglik gemaak. Dit is beslis 'n tweede kuier werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien. Groete, The Yellow Door

Elsibe W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Onvergeetlike kuiertjie en wegbreek gehad. Ek sal The Yellow Door definitief weer. Fantastiese huis met alles wat nodig is. Gerieflik, netjies met ruim spasie. Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid van Marianda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantastiss. Sal die definitief aanbeveel vir groot groepe en families! Vriendelike diens, perfekte huis en area vir kuier met vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik. Baie lekker huis en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Dankie vir jou mooi resensie, Rowan. Hoop om julle gou weer te sien! -Elsabè, The Yellow Door

Paul C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

The stay was awesome and the views were stunning. Thanks. Thank you, we had a lovely weekend. Nice and spacious, and we felt safe. The contact person was very friendly and helpful. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abraham
The Yellow Door
Thank you for the great review, Paul. Hope to see you soon! -Elsabè, The Yellow Door

Marcel T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Great option if you are going away with friends. The house was clean and I liked that they had WiFi at no extra cost. I'd recommend this place if you would like to get away with some friends. There is a shopping mall close by if you need to stock up on supplies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Abraham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47a53ed6fcd1a79376bd5d747580e3935bf596145f0166d73d0ab55e96f12bc84a6f97ca74d45128a95b2415a969c188e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 14 De La Rey street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.561005151963 19.35897231102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang