Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellow House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Alouette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Sal vir seker weer kom! Pragtige huisie in die lemoenboord. Mooiste uitsig en naby alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Superb - will come again soon! The food at the restaurant was fantastic, the accommodation was superb - high quality bedding and towels. The kitchen was very well equipped. Loved that it was dog-friendly. Best part - it was orange blossom season - nicest smelling farm I have ever stayed on!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig dag en nag! Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige huisie met alles wat ons nodig het! Die Melkweg in die aand was asemrowend, asook al die ligte op die paadjies wat jou na die swembad en plekkie lei om die sterre te bewonder. Daar is soveel aandag gegee aan die detail, van die blomme tot die lemoene, verskeidenheid koffie, die notas agter die badkamerdeur en ligte oral. Dit is 'n perfekte plek om te oornag of 'n paar dae af te sonder en te vergeet van die gejaag van die lewe. Dankie, ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Adele! Verskriklik dankie vir hierdie terugvoer. Dis heerlik om te lees dat julle lekker gebly het. Kom volgende keer vir langer!

Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful hosts and very comfortable accommodation. We arrived with our bicycles after getting soaked in a thunderstorm. Our hosts were incredibly welcoming and even tumble dried our clothing for us. We had dinner at the restaurant and the food was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Thanks for this lovely feedback, Riaan! Being cyclists ourselves, we understand how unpleasant it is to get back into wet cycling gear, so it was a pleasure to dry them for you! It was great to host you at the restaurant as well.

Leatitia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wat 'n pragtige plek: verblyf & mense! Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons was in die Lavender Cottage. Alles - en nog meer wat jy nodig gehad het, was daar. Die gasvrou doen baie moeite met die detail van die cottages. En 'n bonus is die restaurant op die perseel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Leatitia! Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer - dit inspireer ons om aan te hou en nog beter te raak. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê!

Suzette V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Joubert en Petro was so vriendelik en bedagsaam teenoor ons. Puik kos ook! Ja, absoluut! Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Dankie Suzette, vir hierdie mooi terugvoer! So bly julle was hier en ons hoop julle kom weer!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Richard W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heavenly. Yellow House was a fantastic place to stay. The hosts are lovely people who make you feel very welcome. My room was incredibly well-equipped for self-catering, but what I really liked was that if I was feeling lazy, I could eat in the Yellow House's restaurant. And the food was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Thank you so very much for this wonderful review, Richard! It was our privilege hosting you!

Johann B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Netheid, vriendelikheid, gasvryheid en behulpsaamheid, veiligheid. Heerlike en vriendelike, persoonlike diens staan uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Baie dankie! Ons het dit so geniet om julle by Yellow House te hê!

Gerda C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtig, rustig, goed vir die siel! Ons het so lekker gebly vir die aand op ons reis tussen Pta en Knysna! Die plek is pragtig en so rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Baie dankie, Gerda! So lekker om julle by ons te hê! Tot volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat 519, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f7749b07a15f8f3c24a84bd68e9889b15c49007918d3a7cc3e495da970925f5e6c8236cec6a9b06029f52e8029d21f17b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 519 Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.239245816913 22.030538022427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang