Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yembeni Private Bush Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yembeni Private Bush Lodge, Glendale-weg, Glendale, 4456, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Yembeni Private Bush Lodge bied privaat verblyf in die hartjie van die natuur, naby Ballito en slegs 20 minute vanaf Salt Rock se Christmas Bay-strand. Die lodge is perfek vir diegene wat op soek is na avontuur en ontspanning, want dit bied intieme verblyf wat deur wild en welige, skilderagtige landskappe omring word.

Die lodge beskik oor 3 ruim suites wat almal na privaat houtdekke met sitplek en buitestorte lei. Elke suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Elke suite is ook met 'n yskassie en koffiemaakgeriewe toegerus en spog met 'n uitsig oor die bosveld.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n groot etenstafel met genoeg sitplek en gratis, onbeperkte WiFi.

Buite, via die glasstapeldeure is 'n kuierarea met 'n uitsig oor die bosveld en plaas se natuurlike boslandskap. Daar is 'n etenstafel, ingeboude braai, sonstoele en 'n swembad. 'n Gastebadkamer is aan die agterkant van die dek beskikbaar. Trappe lei na 'n vuurput met houtsitplek en 'n kroegtoonbank. Net 'n paar meter van hierdie lodge af is daar nog verblyf wat direk by die eienaars teen 'n ekstra koste bespreek kan word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Yembeni Private Bush Lodge, Glendale-weg, Glendale, 4456, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 10 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yembeni Private Bush Lodge, Glendale-weg, Glendale, 4456, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352b8bb99b32847f31ff4ed99cdf5a554c53f0988ff5020d77de540acd27f0472cf81f1ae6702a945d095983ae4f1338f3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6) Yembeni Private Bush Lodge Glendale Road 4456 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.3654845 31.0876133

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang