Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

York @ R102 Airport Road

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2024 tot 1 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R595 R536 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

York @ R102 Airport Road is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Groeneweide Park in George, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op die Tuinroete.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 'n TV, etenstafel en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n sonkragstelsel en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en George-lughawe is ongeveer 6,4 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ronel P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie ervaring. Seker een van die skoonste plekke waar ek al gebly het. Baie oulik en nadenkend gevul met alles wat mens nodig het. Baie vriendel...
Sien meer
Aug 2024
Francois O
Besigheidsreis
5.0
Skoon en netjies, naby lughawe. York @ R102 is 'n baie skoon en netjiese blyplek, slegs 'n paar minute van die lughawe af.
Jul 2024
Claurice G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n kuier wat baie nodig was. Ja, dit was baie lekker.
Jul 2024
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, gerieflik, netjies, 100% lekker slaap. Perfek. Presies wat ons nodig gehad het.
Jul 2024
Sibusiso A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent wish I could stay longer. Safe location, excellent client service from the host. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink York @ R102 Airport Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R595
R595 R536
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
R595 R536
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb14bf7137697439090947ef47db2d15dd2d4a4c72ef2d9fe7c7aec88f51fa7dafffe8477da302420886651275d37359aa5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R595 nouVanaf R536 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 31 Formosa Drive Groeneweide Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9830955 22.4404331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang