Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yzerfontein Beach Accommodation

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 R4 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Yzerfontein Beach Accommodation is 'n pragtige vakansiehuis in Yzerfontein wat ideaal vir 'n vakansie vir 'n gesin of 'n groep vriende is. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n slim-TV, 'n spieëltafel en 'n knus leeshoekie. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het beide 'n dubbelbed en gaste gebruik die ander 2 badkamers met 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat ten volle met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV waarop gaste met hul eie rekening kan aanmeld om te stroom. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is 'n beskutte balkon op die boonste verdieping met buitemeubels en braaigeriewe. Die huis bied ook direkte toegang tot 'n rotsagtige strand en bied parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Yzerfontein Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yzerfontein Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 500
R8 500 R4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 500
R8 500 R4 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe71066d169dff3119205dce43a87dd968e1bb5bda2e970cb6e89a5fc80ff7e2696166f284508634b0ab0e67d61ce1bf633a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 500 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 29 Duinebessie Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.368409 18.169203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang