Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ZebetsView

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

ZebetsView is 'n selfsorg-eenheid op die eienaars se perseel in Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorpie in die Wes-Kaap, omring deur 'n amfiteater van manjifieke bergreekse. Die dorp lê in die hartjie van die Kaapse Wynlande, bekend as die langste en oudste wynroete ter wêreld en is een van die grootste toeriste-aantreklikhede van die Wes-Kaap, met meer as 145 wynkelders.

Hierdie unieke en privaat eenheid is heeltemal weggesteek vir straatuitsigte en is bo die motorhuis geleë. Dit kan tot 3 gaste in 1 slaapkamer akkommodeer. Die solderstyl-slaapkamer, wat deur 'n trap bereik word, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is onder geleë. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gas asook elektriese stoof, oond, mikrogolfoond en kooktoebehore. Die eenheid beskik ook oor 'n Morso-kaggel, lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek. 'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Stellenbosch bied 'n verskeidenheid doendinge wat gholf, wynproe, kanovaart, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ZebetsView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWI5CEdC6Ks0YyAzT0IGTCzQ8gZS4x3A9I8jKlZyRuvdVFmx60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 16 Helderberg Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939122550914 18.862086759528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang