Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.7
Hermien E
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2019

Bed in kamer 1 is pap. Nie aan te beveel nie. Pap bed.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Annatjie
Zebra Guest House
Middag Hermien Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeur en volg dit op. Zebra Gastehuis

Elmarie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2018

Belewenis. Ontvangs was bietjie koud en ontbyt glad nie van gehalte nie. Maar deurgaans baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Zebra Guest House
Hi Kom kuier gerus weer, ons het nuwe bestuur en nuwe gesiggies

Elzette T
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jul 2018

Kamer was netjies en skoon. Kamer was skoon en het goed geslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
1 nag
5.0
Jan 2017

Goeie waarde vir geld. Vriendelike en vinnige diens gekombineer met skoon en netjiese verblyf in 'n sentrale area maak Zebra Guest House 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Zebra Guest House
Goeie dag Herman Dankie vir jou goeie terug voering. Die maak ons harte bly om te weet ons gaste is tevrede. Vriendelike Groete, Zebra Gastehuis

Dorothy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Dit was baie lekker, al die natuur rondom ons. Nie genoeg warm water nie en die waarde van die strykyster is swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2017

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annatjie
Zebra Guest House
Goeie dag Hermano Dankie vir u terugvoering oor u verblyf by Zebra Gastehuis. Ons is jammer dat daar dinge was wat nie reg geloop het vir u deur die loop van u verblyf by ons nie. Dankie dat u ons aandag daarop lê rakende die hek wat raas, Ons is reeds besig om daaraan te werk. Ons het reeds met die kombuis gepraat oor die misverstand rakende u kollega se ontbyt wat sy nie vark eet nie. Ons vra om verskoning oor dit. U bespreking het deur twee verskillende online bookings gekom maar ons het dit reeds hanteer en uitklaring gekry voor u ingeboek het. Dankie vir u eerlike terugvoering, ons gaan verseker aan al die punte werk wat u hier bo genoem het Vriendelike Groete Ronel - Zebra Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokabastraat 9, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8e9932a6507f8af8206c9fd202abe9ecbbc5fb47cc5d289031800505b4ef692bc2f8fd4b20eb9d3b1bd1925af17aea2fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 9 Peter Mokaba Street Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.690419826986 27.694178957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang