Zebra Rest Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Zebra Rest Cottage is in Honeybird in Low's Creek, Mpumalanga, sowat 40 minute se ry vanaf die Nasuinale Krugerwildtuin se Malelane-hek. DIt is in 'n area wat veral bekend is vir staproetes, skilderagtige landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Krugerwildtuin, Sudwala-grotte, georoete en die Jane Goodall Institute’s Chimpanzee. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede en is geskik vir 7 gaste.
Die Zebra Cottage vir 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, draagbare lugversorging, WiFi,'n kombuisie met 'n kroegyskassie, stoof en 'n oond in. Die eenheid het ook 'n stoep, privaat braai-area en 'n privaat vuurput en privaat ingang en parkeerplek.
Die Zebra Kothuis vir 4 het 2 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Ander kamergeriewe sliot 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n oond in. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, 3 sebras en voël- of sterrekyk vanaf die groot houtdek by die swembad in.
Aktiwiteite in die area sluit wildritte in die Krugerwildtuin in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Internet
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Delphine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
- Gaste dink Zebra Rest Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang