Zebrina Guesthouse
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 gaste en 1 kind, en het 'n koninggrootte-bed en ’n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het ’n stort. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Bababed kan teen 'n ekstra fooi.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeekamers is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind, en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Sommige kamers is op die hoofperseel, terwyl ander kamers oorkant die pad geleë is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Bababed kan teen 'n ekstra fooi.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamers bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrotte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Toiletware
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Bababed kan teen 'n ekstra fooi.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en 1 kind, en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind Die badkamer het 'n bad en stort. Die kamer het 'n balkon. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Bababed kan teen 'n ekstra fooi.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer met 'n bad of 'n bad en stort. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n stoep. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Bababed kan teen 'n ekstra fooi.
Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrina-singel 3, West Acres Afrit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang