Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zedara Bush Lodge

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sulandi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Bosgeluide, vrede en stilte. 'n Luukse, ruim huis wat goed toegerus is. Skoon en netjiese verblyf wat vir beide jonk en oud ingerig is. Stap in die natuur en sit om die bosveldvuur met vlakvarke wat om jou wei maak, hierdie 'n wonderlike wegbreek uit die besige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Incredibly, breathtaking, a huge spoil. Absolutely incredible facilities and amazing surroundings made our stay at Zedara Lodge a 10/10 weekend getaway. The lodge is spotless, modern and user-friendly. Great WiFi, incredible thoughtful extra touches and a kitchen that's equipped with only the finest crockery and cutlery. The best way to wake up and watch the sunrise with Nyala and warthogs as your companions. The kids wouldn't get out of the gorgeous pool! Totally worth every single cent! Truly a weekend spoil! Can't recommend Rouan highly enough as a host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peaceful, private, modern lodge with stunning design and close-up wildlife encounters. Zedara Lodge is an absolute gem! The peaceful and private setting makes it the perfect escape, surrounded by nature's beauty. The lodge is spotlessly clean and boasts a modern, stunning design that blends seamlessly with the surroundings. One of the highlights was watching the wildlife come right up to our doorstep—truly an unforgettable experience. I highly recommend it to anyone seeking tranquillity and luxury in the wild.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Fenominaal. Die huis is smaakvol en prakties toegerus. Ons het 'n heerlike naweek gehad met kinders en klein kinders. En die diens was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Wonderlike bos wegbreek. Waarlik 'n baie mooi plek. As jy van die bos hou, sal ek vir seker die plek voorstel. Ons het 'n familie verjaarsdag gehou en ons kon nie 'n beter plek kies nie. Ons sal graag in die somer weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Perfect Bushveld break. Wow, what a lovely place to stay. Perfect spot to relax and unwind with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rouan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 6 450
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Leadwood-straat G13, Shona Langa Nature Reserve, Waterberg, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe09fe069d5b1313367d0c9bfc520f2800f78d1e39dc71fbd90ac6c3cd2042224cca6389dd9630076f150b3bf7fa6641fad6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 450 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 G13 Leadwood Street Shona Langa Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 14:00 -24.947641821398 27.929694938845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang