Zeekoe Lodge
Beskrywing
Die Luxury Tenthouse is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n tweeplaatstoof toegerus. Daar is 'n dek met 2 stoele en braaigeriewe. Die eenheid het direkte toegang tot die rivierfront.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste kan, voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rock Kothuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en stoof in. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n stoep, braaigeriewe en riviertoegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste kan, voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die River Rome Kothuis is die nuutste selfsorg-toevoeging tot Zeekoe Lodge. Dit is op die oewer van die rivier en ideaal vir 'n klein groepie vriende of 'n gesin. Die eenheid beskik oor 2 ruim en suite-kamers, elk met 'n dubbelbed. Die beddens is oorgetrek met elektriese komberse vir koue aande. Elke kamer het ook genoeg stoorspasie. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer lei na 'n dek- en stoeparea met braaigeriewe. Dit is die perfekte plekkie vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie met 'n pragtige uitsig. Die bekoorlike leeshoekie is ideaal vir gaste wat wil opkrul met 'n lekker boek en 'n uitsig oor die Vaalrivier. Die bekoorlike klein kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oond, ketel en basiese kookgerei toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste maaltye saam kan nuttig. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike plonspoel om in af te koel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste kan, voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, wat elkeen 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n addisionele badkamer. Die oopplan-kombuis in die eenheid is met basiese toebehore soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n gasstoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste kan, voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gesinshuis het 4 slaapkamers. Een van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander 3 het elk 'n dubbelbed. Drie van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en daar is 'n ander badkamer wat gedeel word en dit het 'n bad, toilet en wasbak. Die privaat solderkamer het 'n dubbelbed en 'n mooi uitsig oor die rivier. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n dek voor die eenheid en van hier lei trappe na die privaat boma. Daar is trappies wat na die rivier en die gemeenskaplike swembad lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste kan, voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Plaas 573, Zeekoefontein, Erf 68, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang