Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeekoegat Country House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thys V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Blissful isolation. Baie goeie blyplek! Uiters gasvry. Dit is presies wat mens soek in die Karoo. Volgende keer bly ek langer. GPS laat mens verkeerd ry, kan reggestel word met aanwysingsborde, asook borde wat aandui dat jy wel op die regte pad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Goeie plan! Dankie. Gaan kyk wat ons kan doen. Bly julle was hier!

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig, netjies, skoon, vriendelike diens met 'n ongelooflike uitsig en ligging. Zeekoegat was ons gunsteling van ons 7 oornagplekke op ons Namakwa/Karoo toer, ek beveel die juweel hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Dankie Johan vir jou opbouende en inspirerende woorde. Ek waardeer dit!

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie rustige aandjie om kampvuur gehad en lekker sterre gekyk. Bie lekker gewees. Alles was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Dankie! Hoe lekker dat die weer saam gespeel het.

Deon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlike ondervinding. Chante en haar seun het ons baie goed ontvang ten spyte dat ons bespreking verkeerd was. Sy het vir ons heerlike skaaptjops en wors gegee. Ons kon heerlik braai die aand, lekker warm geslaap en lekker ontbyt gekry. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie ondervinding gewees. Pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorica E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Brilliant. Absolutely wonderful! Warmly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Lorica! You were the best by far and you made it all so very easy. Thank you for your stay and your kind words. A good time was had by all.

Jm E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

We loved our breakaway at Zeekoegat. Chante was a most generous host! Hearty and homely. Chante was a superb and generous host. They even braaied for us. And breakfast - oh, goodie! Our three city boys also enjoyed meeting a new friend, Dawid - a proper plaasjapie and wonderful young man. If we pass those parts again, we'll be sure to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Magical Karoo bliss. This place is an absolute gem! An oasis in the Karoo on the most spectacular farm. The hospitality and food from the host and her precious family were top tier. We will be back and left a piece of our heart behind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Everything was simply beautiful. Absolutely fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chante
Zeekoegat Country House
Thank you so much, Heleen! And for bringing your dear family as well. We loved having you!

Lodewyk V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

N lekker kuier wat ons definitief weer gaan doen! Baie lekker gebly. Baie gesellige mense. Kon nie genoeg doen om ons tuis te laat voel nie. Sal die plek aanbeveel vir almal wat die plaaslewe geniet. Ons was 'n groep van 9 mense. Het met 5 x Gyro Copters daar geland en die aand oorgeslaap. Pragtige lang aanloopbaan. Brandstof beskikbaar. Klein Jan en sy vrou het ons soos konings behandel. Baie dankie, julle is super!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie A
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Beste Karoo ondervinding. Mooi grondpad en kan met enige voertuig gery word. Baie knus plekkie met die mooiste sterre. Lekkerste plaasonbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R384/AP 3002, Zeekoegat-plaas, Vosburg, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb412cf60057c8cab2b93202a74810290a3c2fe4e9fe75709e76c345114d28378fdcb536d7504c1551b7aa9ca096f455dd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 R384/AP 3002 Zeekoegat Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -30.614362 22.463952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang