Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeeland Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zeeland Self Catering bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Bloubergstrand geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n korporatiewe reisiger of toeriste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.

Hierdie buite-eenheid kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer en gebruik van die badkamer en kombuis binne. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer in die hoofhuis is toegerus met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien.

Boonop het gaste volle toegang tot die kombuis in die hoofhuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer beskikbaar.

Buite het gaste 'n privaat patio met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. Die ligging van hierdie eiendom is 5 minute se ry vanaf die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Zeeland Self Catering
Netheid
3.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Shirley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeeland Self Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca62628955a69c486faa58bae2f378f692443c40ea8e2ab0c8da7d51d32357d1f629892d0dc91b260072ab3a341da533a5d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 13 Zeeland Crescent Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824048886449 18.515643895701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang