Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike huislike verblyf. Pragtige gemaklike skoon en netjiese verblyf. Ontbyt was heerlik. Baie dankie aan Amy ons gasvrou. Jy het ons so mooi ontvang en verwelkom. Ons het so lekker gekuier amper nie gery nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Baie rustige omgewing met pragtige uitsig. Ons het heerlik ontspan, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rita Z
1 nag
5.0
Des 2022

Baie mooi plek. Vriendelike diens en was perfek vir ouma met rolstoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Pragtige mense en ook uitsig oor die see. Amy en haar man is baie gasvry, netjies en behulpsaam. Hulle plek is smaakvol en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Puik. 'n Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2022

Baie mooi see-uitsig. Netjies en skoon. Kon nie kluis gebruik nie, eienaar het haar eie goed daarin. Geen swartsakke voorsien. Geen handdoeke, het ons wel daaroor ingelig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Amy
Zeezicht Guest House
Guests were informed via email that no towels are supplied and to bring their own. Black bags, it’s a self-catering unit. My apologies, I forgot to open the safe, but a simple reminder would have solved your complaint.

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie goeie lugging. Pragtige uitsig. Gerieflike fasiliteite en gasvry. Baie lekker gekuier. Arriveer as gaste en vertrek as vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Fantasties. Die gastehuis het die mooiste see uitsig. Die diens en gasvryheid is die beste. Ons sal beslis weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Lekker gebly. Het lekker gebly, behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkoa9jIpUmUAHg9RqgkmI0fWk8pdTt8id36pelrI70Jne14MT2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 55 Park Street Perlemoen Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.573305 19.348645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang