Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Oceanfront

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker, kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hentie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n groot plesier om daar te bly. Dit was baie goed om daar te kon tuisgaan. Alles baie netjies. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Jy kan nie verkeerd gaan om hierdie eenheid te kies nie! Netjies en naby die see. Ek en my dogter het baie lekker by Zeezicht Oceanfront gebly. Eenheid was mooi skoon. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Baie sentraal, baie naby die see! Genoeg spasie vir ons twee. Ons familie het saans saam met ons om die tafel bordspeletjies gespeel by die gerieflike ronde tafel in die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie netjiese en ruim. Baie netjiese blyplek. Ons het so lekker gebly ons het dit oorweeg om ons verblyf te verleng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige uitsig, mooi versorgde goed toegeruste eenheid. Heerlik gebly, pragtige uitsig en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Skoon, netjies en rustig. Ons het heerlik gebly! Alles was so skoon en netjies. Baie dankie! Sal graag weer wil kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Zeezicht Oceanfront
Baie dankie Nelia vir die mooi terugvoer, waardeer dit opreg

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ons het vreeslik lekker gekuier, als was perfek, netjies en Marianne het fantasties gekommunikeer met ons. As jy iemand is wat hou van planne maak - sal Marianne seker maak dat jy weet presies wat om te verwag. Woonstel was netjies, skoon en perfek vir ons. Lapa is baie lekker, ons het heelik daar gebraai. Dankie aan Marianne vir al haar kommunikasie - dit was 'n baie lekker bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was ongelooflik lekker. Dis 'n baie netjiese plek. Lieflik, rustig en ook mooi, sien die see en ook die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik gekuier en 'n spesiale dankie aan Marianne en Deon. Heerlike braaiplek en beskikbaarheid van braaihout was beslis 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elda J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Baie lekker gebly. Pragtige en netjiese plek met alles wat nodig is in die huis. Alles wat mens nodig het is in die huis. Stil en rustige plek. Motor moes buite staan, was bietjie bekommerd daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 96

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 31, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa935bb5ec620537bb049d70dafda1340563c927618e91bc57be1153d61a61ff7ddc3c98ec76b5752072d0a754f6cdda904ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 31 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.611981 19.370566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang