Zen Family Villa
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goshawk Place 3, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 950R3 160 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Zen Family Villa is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die pragtige dorpie, Zinkwazi Beach. Dié moderne vakansiehuis is naby die strand en verskeie ander besienswaardighede.
Die vakansiehuis strek oor meer as een verdieping en bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers wat ook lugversorging het. Die huis beskik ook oor 3 badkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n oopplan-leefarea en -vermaakarea.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, en bied ook toegang tot die balkon. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste en deel die tweede en derde badkamers wat 'n stort of 'n bad het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers bied albei toegang tot 'n dek en die vyfde slaapkamer lei na 'n vermaakarea met 'n kroeg en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel.
Die kombuis is met die nodige toebehore toegerus om maaltye voor te berei en sluit 'n skottelgoedwasser en 'n opwasarea in. Die huis spog met 2 formele eetareas en 2 sitareas. Die vermaakarea met die kroeg lei na 'n stoep met 'n braai wat 'n uitsig oor die swembad bied. Die swembad het 'n net oor. Daar is ook 'n dakdek waar gaste lekker kan sonbaai.
Klein- tot mediumgrootte troeteldiere wat goedgemanierd is is welkom mits dit vooraf gereël word. Die vakansiehuis het ook gratis WiFi, Netflix, veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel en daar is sekuriteitsdeure en laserstraalsekuriteit buite.
Zen Family Villa is net 42 km van Ballito se middedorp met al sy winkels en sowat 59,5 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
2 x Ekstra enkelmatras
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Courtney Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Goshawk Place 3, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zen Family Villa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Zinkwazi Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goshawk Place 3, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang