Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Forest Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-weg 12, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Forest Villa is 900 m vanaf Zimbali se privaat strand en is in die Zimbali Estate. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming met klomp aktiwiteite en geriewe om van te kies.

Die ruim hoofsuite op die grondverdieping het 'n privaat ingang na die stoeparea. Dié slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, bidet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is op die boonste verdieping en het 'n gedeelde stoep. Die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kantoor op die boonste trapportaal en 'n gastetoilet op die onderste verdieping.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n etenstafel en 'n ruim leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na die dek wat om die huis strek, asook 'n plonspoel.

Gaste het toegang tot verskeie aktiwiteite en geriewe op die landgoed soos verskeie swembaddens, natuurroetes, die Zimbali-gholfklub, spageriewe by 2 Mangwanani-sentrums, tennisbane by Bushbuck Club, en verskeie restaurante en gelisensieerde kroeë. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Forestwood-weg 12, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-weg 12, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e78af52a6387b49549113aaf5991325e2bf94f0a5e71a3ff545ce49536fb986f832eed942217213a2a411a39735d1893d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 12 Forestwood Drive Zimbali Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.553486531908 31.197851060692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang