Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 is 'n selfsorg-villa op die Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus. Dié landgoed bied verskeie geriewe en aktiwiteite. Die verblyf het 'n omsetter vir beurtkrag.
Dié ruim dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-kamers, lugversorging en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer, tweede en derde kamer het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die hoofleefarea het 'n kaggel en daar is ook 'n informele leefarea en 'n kuierarea. Ander geriewe sluit WiFi, DStv en lugversorging in. Die hoofleefarea lei na 'n onderdakbalkon met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n swembadjie met 'n uitsig oor die landgoed en see in die verte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 215
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal