Zimbali Suite 104
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zimbali Suite 104 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is net 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek om te eet en te ontspan. Daar is 'n TV met DStv.
Die leefarea lei na die stoep met sitplek. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die oord bied 'n swembad, Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, kroeë en 'n koffiewinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Ragini Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 36
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal