Zimbali Suite 517
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Suite 517 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Ballito en is sowat 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale opsie vir ontspannings- en sakereisigers maak.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die oord se geriewe, insluitend 'n swembad, gimnasium, die Valley of the Pools, die Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë en 'n koffiewinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Ragini Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 36
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corkwood-rylaan 5, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal