Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Suite 411

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, Zimbali Suites, Zimbali-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zimbali Suite 411 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel op die Zimbali Coastal Estate. Die woonstel is naby Zimbali-strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek.

Daar is ook gratis WiFi en lugversorging.

Daar is 'n speelplek vir kinders naby, sowel as 'n restaurant en 'n swembad.

Zimbali Coastal Estate is 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zimbali Coastal Resort, Zimbali Suites, Zimbali-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Suite 411 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Coastal Resort, Zimbali Suites, Zimbali-rylaan, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bc057798a9a2348d05477c29f993b627b1b4cb88431464c88c12bb3f731c44b8d75a7622f45ad84c473ea3615b3c21cacda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Zimbali Coastal Resort Zimbali Suites, Zimbali Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562600117881 31.189301959525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang