Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Zinkwazi Views

Selfsorg
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
Zinkwazi Views
Slaapplek vir tot 12 mense
VOL
VOL
VOL
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.
R9 500
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Hierdie is 'n verkorte weergawe en 'n omvattende weergawe is op versoek beskikbaar.
Troeteldiere word nie in die verblyf toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is 2 voltydse personeellede op die perseel.
Die boonste verdieping van die verblyf is privaat en word deur die eienaar gebruik.
Geen groepe, studente matrieks of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf is geskik vir gesinsvakansies.
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie verblyf toegelaat nie.
Die verblyf is in klein dorpie en geraasvlakke moet dienooreenkomstig laag gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie. Zinkwazi is in 'n bewaringstrook en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    6 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 28, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cfc1c30bf2d8b5b8e597623b481c431ed8f69f4a641f63f297c4601e67f9dd509b58947973ff4efec09fde459477b40f94a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 12) 28 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.279687074451 31.43959468532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011