Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zoete Rust Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gerhard V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Dis lekkerder as my huis. Dit was great. Skoon, mooi, en baie sitplek om te werk. Dame by ontvangs is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ivan
Zoete Rust Boutique Hotel
Baie dankie vir die mooi verslag. U is welkom om op 'n volgende geleentheid ook te bespreek. Vriendelike groete Matlabas Enterprises

Kenneth S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Lovely stay in Lephalale at this B&B. Lovely stay at a nice, well-looked-after place. Older building, but all the amenities are there and work, been well updated with TV, aircon etc. Very clean, lovely bathroom in our room with a stunning bath. Very friendly and helpful staff. We arrived early and it was no issue for them to check in early. Great breakfast too. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag
4.4
Aug 2024

Was gangbaar. Verblyf was goed. Geen water in die kamers. Moes lank wag vir ontbyt wat vir 'n spesifieke tyd bestel was. Moes dit uiteindelik by 'n ander gastehuis optel wat vir 'n hele paar van die eienaar se plekke kos maak. Dit het my nie gepas nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ivan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 120
R1 120 R784
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 120
R1 120 R784
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fox Odendaal-straat 40, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA837b6dfcdc753283f14312226789457ff6e91c49dd257985764542f360a39697d0f341ca259b3bdb4e7662278ff95ebff4d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 120 nouVanaf R784 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 40 Fox Odendaal Street Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.667998 27.7405329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang