Zongororo Mountain Lodge
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zongororo Mountain Lodge is 'n plaas in privaat besit in Waterval-Onder, 'n dorpie langs die oewer van die Elandsrivier. Ons bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- óf sakewegbreek.
Ons het 6 eenhede, elkeen met slaapplek vir 4 tot 24 gaste. Elke eenheid het 1 of 2 slaapkamers 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 1 of 2 enkelbeddens, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat veranda.
Die hoofgebou het 'n vermaak-area met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n kroeg, waar gaste skemerkelkies kan geniet. Gaste kan gerus ook gebruik maak van die braaigeriewe, 'n gastesitklamer en die gemeenskaplike swembad op die perseel. Daar is ook 'n konferensielokaal en ons maak voorsiening vir spanbougeleenthede, troues en ander sosiale byeenkomste. Verskeie doendinge en toere kan op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Zongororo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Waterval-Onder Platorand Mpumalanga
- Kapasiteit: 51 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang